Kultura Fees: Liewe Heksie en die Wals
Back / Events / Kultura Fees: Liewe Heksie en...

Kultura Fees: Liewe Heksie en die Wals

Saturday, August 1, 2026
2026-07-31 10:00:00
Curro Durbanville Theatre

About This Event

Liewe Heksie en die Walsmet Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl“Haai oe julle stoute kabouters!”Wat gebeur as Liewe Heksie besluit om deel te neem aan Blommeland se eie “Strictly Come Dancing”? En weet sy ooit wat ’n wals is? Wanneer Levinia die belangrike taak kry om die Silwerroos op te pas, raak dinge nog meer spannend, want die Geelheks wil haar kloue daarop kry! Liewe Heksie belowe egter om die Silwerpapawer met haar lewe te beskerm … maar soos altyd loop dinge nie heeltemal volgens plan nie.Hierdie sprankelende produksie gee weer lewe aan Verna Vels se geliefde stories met humor, energie en gehoordeelname. Margit Meyer-Rödenbeck en Deon van Zyl spring met oorgawe in verskeie karakters in en betrek die gehoor by ’n wêreld van verbeelding en pret.Die duo is al verskeie kere genomineer vir toekennings soos die kykNET Fiëstas, Fleur du Cap en KKNK Kannas en spog reeds met twee KKNK Kanna-toekennings vir kinderteater.Teks: Margit Meyer-RödenbeckRegie en Vervaardiging: Margit Meyer-Rödenbeck

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550, Cape Farms

Address: 2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550, Cape Farms

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R150.00
per ticket
Get Tickets Now

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Saturday, August 1, 2026

2026-07-31 10:00:00

Location

Curro Durbanville Theatre

2 Akademia Avenue, Groot Phesantekraal Estate, Durbanville, Cape Town, 7550, Cape Farms

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates