Date Night saam RAAF in Bloemfontein
Back / Events / Date Night saam RAAF in Bloemf...

Date Night saam RAAF in Bloemfontein

Thursday, August 27, 2026
2026-07-31 19:30:00
Warm Karoo & The Kitchen

About This Event

RAAF – Date Night in BloemfonteinWarm Karoo | Donderdag, 27 Augustus 2026Daar is min dinge so mooi soos ’n aand saam met iemand wat jou hart vinniger laat klop. Kom geniet ’n intieme Date Night saam met RAAF in die warm, romantiese atmosfeer van Warm Karoo. Omring deur kerse, sagte liggies, goeie kos en musiek wat diep raak, beloof hierdie aand om een te wees wat julle nog lank sal onthou.RAAF se unieke kombinasie van verhale, humor, liefde, passie en musikale meesterskap skep ’n ervaring wat veel meer as net ’n konsert is. Dit is ’n viering van liefde, verbinding en die klein oomblikke wat die lewe besonders maak.Julle kaartjies sluit ’n heerlike driegangmaaltyd asook ’n verwelkomingsdrankie in – die perfekte resep vir ’n onvergeetlike aand uit.Of julle nou ’n spesiale geleentheid vier, op julle eerste date is, of net tyd vir mekaar wil maak, hierdie aand is geskep vir mense wat glo dat liefde altyd die moeite werd is om te vier.Deure open: 18:00 Welkom drankies, voorgereg en hoofgereg sal bedien word voor die vertoning. Moet nie laat wees anders mis jy dalk net uit op al die romanse wat in die atmosfeer sweef..RAAF-konsert: 19:30Trek mooi aan, bring jou geliefde saam en kom skep herinneringe.Kaartjies: R650 per persoon(Insluitend driegangmaaltyd en verwelkomingsdrankie)Ons sien uit daarna om saam met julle 'n aand vol liefde en langtafels te vier!

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
16 Du Preez Street, Spitskop Small Holdings

Address: 16 Du Preez Street, Spitskop Small Holdings

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R650.00
per ticket
Get Tickets Now

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Thursday, August 27, 2026

2026-07-31 19:30:00

Location

Warm Karoo & The Kitchen

16 Du Preez Street, Spitskop Small Holdings

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates