Ruhan du Toit live by Kapstadt Brauhaus Strand
Back / Events / Ruhan du Toit live by Kapstadt...

Ruhan du Toit live by Kapstadt Brauhaus Strand

Wednesday, August 26, 2026
2026-07-31 19:30:00
Kapstadt Brauhaus Strand

About This Event

RUHAN DU TOIT is ’n bekroonde Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer van Pretoria.Hierdie gewilde musikant, met sy sjarmante, energieke verhoogpersoonlikheid enindrukwekkende vieroktaafstem, het oor die afgelope drie dekades diep spore in die plaaslike eninternasionale musiekbedryf getrap, en is net so deel van die Afrikaanse kultuur soos biltong enkoeksisters.Hy het in Port-Elizabeth grootgeword, reeds op die ouderdom van elf sy eerste solo-album uitgereik enis veral bekend vir sy uitsonderlike vertolking van die treffer, Sound of Silence, wat reeds meer as 11miljoen kyke op YouTube gekry het.Oor die jare, het hy verskeie loopbaanhoogtepunte behaal, waaronder 4 enkelsnitte, 27 albums,waarvan 6 goue , 4 platinum & 1 Diamand -status bereik het, ’n Aitsa-toekenning in 2019, talleradiotreffers, asook optredes op verskeie groot en gewilde musiekverhoë, waaronder Innibos, Afrikaansis Groot en Lexus Pop Classics.Met ’n uitgebreide repertoire, wat strek oor sewe tale, het hy ook reeds internasionaal naam gemaak enhet hy, onder andere, die geleentheid gehad om saam met die country-sanger, Kip Moore, ’n verhoog tedeel.As veelsydige musikant, wat nie net sing nie maar ook verskeie instrumente kan speel, is hy net sogemaklik tydens ’n uitverkoopte stadion vertoning as rondom ’n intieme bosveldvuur met uitgesoektegaste.Ruhan, met sy skerp humorsin en eerlike opregtheid, is ’n geliefde kunstenaar onder jonk en oud en hyis baie dankbaar vir die geleentheid om elke dag sy passie te kan uitleef en sy unieke talent met diewêreld te kan deel.Belangrike Informasie:Deure maak 18:00 oop. Die vertoning begin om 19:30Kapstadt Brauhaus is 'n operationele Restaurant en nie 'n Teater nie. Kos en drankies word bedien tydens die vertoning.

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
99 Beach Rd, Strand, Cape Town, 7139, South Africa

Address: 99 Beach Rd, Strand, Cape Town, 7139, South Africa

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R185.00
per ticket
Get Tickets Now

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Wednesday, August 26, 2026

2026-07-31 19:30:00

Location

Kapstadt Brauhaus Strand

99 Beach Rd, Strand, Cape Town, 7139, South Africa

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates