Gim Interskole Geesfees 2026
Back / Events / Gim Interskole Geesfees 2026

Gim Interskole Geesfees 2026

Friday, July 31, 2026
2026-07-31 18:00:00
Hoërskool Gimnasium Paarl, CR-Sentrum

About This Event

INTERSKOLE GEESFEES 2026 IS HIER!Weet jy nie waarheen om te gaan of wat om te doen op die vooraand van die GROOTSTE Interskole van die jaar nie? Jou bekommernisse is verby!In samewerking met die Oudstudentebond nooi ons jou na die Interskole GEESFEES – die ideale plek om saam met mede-Gimmies, oud-Gimmies en vriende die gees behoorlik aan die brand te steek voordat die groot dag aanbreek.Die gewilde RAAF gaan die verhoog oorneem en sorg vir 'n aand vol energie, lekker kuier en groot vermaak.Tafel- en kaartjiebesprekings is NOU OOP!Kostes : R 3000 per tafel van 10 mense / R300 per persoon Ingesluit by jou kaartjie is 'n heerlike steak & chips-ete Kroeg slegs oop vir kaartbetalings (Geen kontant)Kom vier die rooi-, die geel- en die groen-trots, vang gees saam met ou vriende en wees deel van wat beloof om een van die hoogtepunte van die Interskole-naweek te wees.Vir enige navrae : belinda@paarlgim.co.zaGroen vloei deur ons are. Die gees begin hier.

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
416 Main Road, Lemoenkloof

Address: 416 Main Road, Lemoenkloof

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R300.00
per ticket
Get Tickets Now

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Friday, July 31, 2026

2026-07-31 18:00:00

Location

Hoërskool Gimnasium Paarl, CR-Sentrum

416 Main Road, Lemoenkloof

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates