Topaz Experience
About This Event
TOPAZ REUNION Onthou jy die aande toe die 80’s en 90’s se grootste treffers die dansvloer laat lewe het? Die musiek wat almal saam laat sing het, die vriendskappe wat gevorm is, en selfs die liefdesverhale wat begin het?Nou is dit tyd om weer daardie magie te beleef.Kom sluit by ons aan vir 'n aand vol nostalgie, onvergeetlike musiek en herinneringe wat teruggevoer word na 'n era toe die partytjies tot in die vroeë oggendure aangehou het.Bring jou vriende, trek jou dansskoene aan en kom geniet die ritme van die dekades wat ons nooit sal vergeet nie.Kleredrag: Netjies informeelGeen slordige klere of kortbroeke nieGeen onder 23's word toegelaatKom stylvol, kom kuier, kom dans – en kom maak nuwe herinneringe saam met ou vriende.Ons sien jou op die dansvloer!
Location
Loading map...
Address: 265 The Hwy St, Equestria, Pretoria, 0184, South Africa
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, August 1, 2026
2026-07-31 19:00:00
Padstal
265 The Hwy St, Equestria, Pretoria, 0184, South Africa
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates