Daniel John Live
Back / Events / Daniel John Live

Daniel John Live

Friday, July 31, 2026
2026-07-31 18:00:00
1 3rd St

About This Event

Nie elke aand uit hoef loud en proud te wees vir dit om onvergeetlik te wees nie.Soms is dit die sagte klank van ’n kitaar, ’n glas goeie wyn in die hand, die geur van gesogte kase en die gevoel dat jy deel is van iets besonders, al wat nodig is. Linden Tuin Teater nooi jou na ’n baie intieme aand saam met Daniel John – ’n kunstenaar wie se musiek die perfekte klankbaan vorm vir ’n ontspanne aand onder die sterre. Weg van groot skares en die gejaagde lewe, skep ons ’n ervaring waar musiek, gesprek en atmosfeer natuurlik saamvloei.Geniet gekeurde wyne, uitgesoekte kase en live music in ’n unieke tuinomgewing waar elke gas deel word van die verhaal. Met beperkte sitplekke en ’n persoonlike atmosfeer is hierdie die tipe aand waarvan mense nog lank daarna praat.Hier gaan dit nie net oor die musiek nie. Dit gaan oor die hele ervaring.Onthou asseblief: Geen parkering beskikbaar nie. Gebruik asseblief Uber van en na die geleentheid.

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
1 3rd Street, Linden

Address: 1 3rd Street, Linden

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R475.00
per ticket
Get Tickets Now

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Friday, July 31, 2026

2026-07-31 18:00:00

Location

1 3rd St

1 3rd Street, Linden

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates