Nataniël Gesels 2026: BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF
About This Event
11:00 & 15:00 Twee ekstra praatjies vir die lente! Daar is steeds aanvraag na GESELS 2026: Nataniël bied op Saterdag 5 September nóg twee geleenthede aan! 11:00 en 15:00. Hierdie jaar se gesels: “BEWEEG. DIE WARE KUNS VAN OORLEEF.” Of dit finansieël, professioneel, emosioneel, sosiaal of bloot ’n gekneusde selfbeeld is, op elke gebied is die aanslae meer gereeld en hardhandig as ooit! Nataniël bekyk hierdie dilemma met insiggewende, skreeusnaakse en verrassende gevolgtrekkings en deel dan sy Tien Goue Reëls Vir Oorlewing. Met stories, deernis, vrae, antwoorde, vermaaklikheid, eerlikheid, persoonlike oortuiging en alle erns takel Nataniël weereens ’n yslike onderwerp. Gehoorlede kan vrae vooraf in ’n houer plaas, Nataniël bespreek hierdie kwessies dan vanaf die verhoog, ’n hoogtepunt vir vele!
Booked Artists
Location
Loading map...
Address: 4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Saturday, September 5, 2026
2026-08-02 11:00:00
Fairtree Atterbury Teater/Theatre
4 Daventry St, Lynnwood Manor, Pretoria, 0081
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates