Joshua na die Reën @ Die Centurion Teater 7 Aug
Back / Events / Joshua na die Reën @ Die Centu...

Joshua na die Reën @ Die Centurion Teater 7 Aug

Friday, August 7, 2026
2026-07-31 19:30:00
Die Centurion Teater

About This Event

🎶 JOSHUA NA DIE REËN ✨ ’n Intieme akoestiese aand vol stories en musiek Joshua na die Reën en sy mede-musikante bring ’n besonderse akoestiese vertoning na Die Centurion Teater. 📅 Datum: Vrydag, 7 Augustus 2026 🕒 Tyd: 19h30 💰 Kaartjies: R265 🎟️ Bespreek nou: https://qkt.io/JNDRCT26 Hierdie intieme aand nooi gehore om saam te voel en te vloei deur die belewenis van die lewe — dit wat reeds verken is, en dit wat nog wag om ontdek te word. Met stories en unieke musiekverwerkings neem Joshua na die Reën jou op ’n reis na die mooi plekke binne jouself. Bring jou vriende en familie en kom beleef ’n aand gevul met lirieke wat jou met die natuur verweef, en musiek wat jou met lig in jou wese sal los. #JoshuaNaDieReen #CenturionTeater

General Open event upcoming

Location

Loading map...

Location
123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184

Address: 123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184

What to Expect

Live Performance

Experience amazing live entertainment

Great Atmosphere

Connect with fellow music lovers

Quality Sound

Professional audio equipment

Memorable Experience

Create lasting memories

R265.00
per ticket

Add to Calendar

Click any button to add this event to your calendar app

Date & Time

Friday, August 7, 2026

2026-07-31 19:30:00

Location

Die Centurion Teater

123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184

Category
General

Share this event

Event Tips

Arrive 15-30 minutes early for the best seats

Bring a valid ID for age verification

Check venue parking options in advance

Follow the event on social media for updates