Riaan Benadé Live at Kleinkaap Centurion 29 Mar
About This Event
Vat ‘n bietjie ‘n kans en blaas stoom af saam Riaan Benadé by Kleinkaap op 29 Maart 2026! Maak gereed vir ’n lekker familie dag vol musiek, kuier en gees, waar jy saam met vriende en familie kan ontspan, eet, drink en saam sing. Riaan Benadé is bekend vir sy energie, hartsmusiek en treffers wat almal op hul voete kry en nou bring hy dit eksklusief na Kleinkaap! Sondag, 29 Maart 2026 R295 per persoon (Alle ouderdomme, kinders onder 4 jaar is gratis) Lekker kos & drinkgoed beskikbaar Hekke maak 10h00 oop, vertoning deur Riaan Benadé om 12h00 Kleinkaap Boutique Hotel, Centurion ✨ Verleng jou kuier by Kleinkaap met ons luukse oornagpakket teen slegs R3155! ✨ Die oornagpakket sluit in: - Oornagverblyf vir 2 gaste in ons luukse 4-ster hotel-suites op Saterdag, 28 Maart 2026 - Volledige ontbyt vir 2 op 29 Maart 2026 - 2 x kaartjies na Riaan Benadé vertoning Let asseblief daarop dat daar slegs ’n beperkte aantal oornagpakkette beskikbaar is, bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom! ✨ Bring die hele familie, nooi jou vriende en maak dit ’n dag om te onthou! Bespreek jou kaartjies aanlyn by https://kleinkaap.co.za/eventsandfestivals/ Kaartjies word slegs verkoop deur tixsa.co.za – geen herverkoperkaartjies word aanvaar nie. Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie. T’s & C’s geld. Navrae: hello@kleinkaap.co.za | 012 654 9878 Moenie hierdie een misloop nie, dis plaaslik, lekker en perfek vir die hele gesin!
Booked Artists
Event Gallery
Location
Loading map...
Address: 87 Jim Van Der Merwe St, Clubview, Centurion, 0140
What to Expect
Live Performance
Experience amazing live entertainment
Great Atmosphere
Connect with fellow music lovers
Quality Sound
Professional audio equipment
Memorable Experience
Create lasting memories
Add to Calendar
Click any button to add this event to your calendar app
Sunday, March 29, 2026
2026-08-01 10:00:00
Kleinkaap Boutique Hotel, Littleton
87 Jim Van Der Merwe St, Clubview, Centurion, 0140
Event Tips
Arrive 15-30 minutes early for the best seats
Bring a valid ID for age verification
Check venue parking options in advance
Follow the event on social media for updates